Senior lidmate

Marieleen Preller

Ons Diengroep vir Senior Lidmate bestuur die diensgroep aan ons senior lidmate in ons aftreeoorde en in die res van die gemeente. Hierby word ingereken die weeklikse Bybelstudie  vir seniors, Senior Pinkster, klereverkope om fondse te in vir noodsorg onder ons seniors, uitstappies en toere en die onderlinge ondersteuning by wyse van ‘n “buddy-stelsel”.

Indien u wil betrokke raak, skakel gerus vir:

Marieleen Preller - Senior lidmate

Ria Crews by Haven Village:

Ria Crews

Wanda Louwrens by DeoGratia:

Wanda Louwrens

Dries van Rooyen by Serenepark:

Dries van Rooyen

Gert Compion by Glen Haven:

Gert Compion

 

Program vir die week

Dagboek vir die week:

6 Februarie:        

08:00 Jakob se Put

10:00 Leraarsbediening

 7 Februarie:        

06:00 Gebedsgeleentheid

07:30 Vroue Bybelstudie

08:30 Elengos

19:00 Erediensbeplanning

8 Februarie:

09:00 Dienssentrum tot 11:00

09:00 Bybelstudie

10:00 Mamma groepie

 9 Februarie:

18:00 Orkesoefening

Groeigroepe

 10 Februarie:

05:45 Mannebediening

16:00 Hamburgers

 11 Februarie:

18:30 Voorbereidingsdiens

19:00 Potjiekos

 Teeskink Beurte:

5 Februarie 2012

Wanda Louwrens

12 Februarie 2012

Wim de Jonge

19 Februarie 2012

Dawid Mouton