Jeug

Elize Viljoen

Ons kinders is vir ons baie belangrik. Die Peuters tot en met Gr 6 kinders (junior jeug), kom op Sondagoggende bymekaar. Die Gr 7 tot Belydenisklas kinders groepeer onder die senior jeug en kom Sondagaande bymekaar. Op Donderdagaande is daar Bybelstudie geleenthede vir die hoërskool leerlinge en Sondagaande na kerk kan die jongmense wat klaar belydenis afgelê het en nog nie kans sien vir Aksie Rondom 20 nie, by GAP aansluit. Ons  streef daarna om die kinders d.m.v kleingroepe die Here Jesus Christus beter te leer ken, geestelik te verryk en te  versterk.

Junior Kategese (Peuters & Kleuters) is gedurende kwartaaltyd vanaf 08:30 tot 09:30. Gr 0 – Gr 6 is gedurende kwartaaltyd vanaf 08:30 tot 09:45.

Senior Kategese (Gr 7 en Hoërskool Jeug) is gedurende kwartaaltyd vanaf 18:15 tot 19:15.

Indien u sou belangstel om te help om enige van die Kategese of sosiale groepe te hanteer kontak gerus vir:

Elize Viljoen - Jeugkoördineerder

Program vir die week

Dagboek vir die week:

6 Februarie:        

08:00 Jakob se Put

10:00 Leraarsbediening

 7 Februarie:        

06:00 Gebedsgeleentheid

07:30 Vroue Bybelstudie

08:30 Elengos

19:00 Erediensbeplanning

8 Februarie:

09:00 Dienssentrum tot 11:00

09:00 Bybelstudie

10:00 Mamma groepie

 9 Februarie:

18:00 Orkesoefening

Groeigroepe

 10 Februarie:

05:45 Mannebediening

16:00 Hamburgers

 11 Februarie:

18:30 Voorbereidingsdiens

19:00 Potjiekos

 Teeskink Beurte:

5 Februarie 2012

Wanda Louwrens

12 Februarie 2012

Wim de Jonge

19 Februarie 2012

Dawid Mouton