Gasvryheid

Adri Pauer

Die gasvryhiedsbediening is verantwoordelik vir die verwelkoming en inskakeling van nuwe lidmate.

Hierdie bediening is verantwoordelik vir die reël van ‘n geleentheid per kwartaal om aan nuwe lidmate ‘n vinnige orientering van ons gemeente se funksionering te gee. Ons verwelkom ook mense Sondae by die ingang van die kerk.

As jy ‘n passie het vir mense en ‘n gawe het om hulle welkom te laat voel, kom help ons.

Skakel gerus vir:

Adri Pauer - Gasvryheid

Program vir die week

Dagboek vir die week:

6 Februarie:        

08:00 Jakob se Put

10:00 Leraarsbediening

 7 Februarie:        

06:00 Gebedsgeleentheid

07:30 Vroue Bybelstudie

08:30 Elengos

19:00 Erediensbeplanning

8 Februarie:

09:00 Dienssentrum tot 11:00

09:00 Bybelstudie

10:00 Mamma groepie

 9 Februarie:

18:00 Orkesoefening

Groeigroepe

 10 Februarie:

05:45 Mannebediening

16:00 Hamburgers

 11 Februarie:

18:30 Voorbereidingsdiens

19:00 Potjiekos

 Teeskink Beurte:

5 Februarie 2012

Wanda Louwrens

12 Februarie 2012

Wim de Jonge

19 Februarie 2012

Dawid Mouton