Jakob se Put

Marétha Nortjé

Jakob se Put is ‘n bediening  vir mense wat tussen werk is. Dit bestaan uit ‘n databasis wat deur verskeie gemeentes op datum gehou word vir mense wat werk soek. Werkgewers is ook ingeskakel by die databasis wat betrekkinge dan beskikbaar stel vir mense opsoek na werk.

Indien u dus ‘n werk wil adverteer of opsoek is na werk kontak gerus vir:

Maretha Nortjé - Jacob se put

Program vir die week

Dagboek vir die week:

6 Februarie:        

08:00 Jakob se Put

10:00 Leraarsbediening

 7 Februarie:        

06:00 Gebedsgeleentheid

07:30 Vroue Bybelstudie

08:30 Elengos

19:00 Erediensbeplanning

8 Februarie:

09:00 Dienssentrum tot 11:00

09:00 Bybelstudie

10:00 Mamma groepie

 9 Februarie:

18:00 Orkesoefening

Groeigroepe

 10 Februarie:

05:45 Mannebediening

16:00 Hamburgers

 11 Februarie:

18:30 Voorbereidingsdiens

19:00 Potjiekos

 Teeskink Beurte:

5 Februarie 2012

Wanda Louwrens

12 Februarie 2012

Wim de Jonge

19 Februarie 2012

Dawid Mouton