Eiendomme

Faan van der Merwe

Die Diensgroep hanteer alle sake rondom die kerkeiendom en tuine. Instandhouding geniet aandag en indien nodig word kwotasies ingewin en van professionele hulp gebruik gemaak.

Die Eiendoms diensgroep het ‘n behoefte aan mense wat kan help, bv: Persone wat belangstel in die instandhoudingsdienste; Persone wat kennis het en ervare is in instandhouding;  van tyd tot tyd benodig ons persone soos argitekte, bourekenaars, klank en elektriese kundiges om ons advies te gee oor uitbreidings en veranderings.

Indien u behulpsaam kan  wees by die Eiendom bediening kontak:

     

Faan van der Mewe - Eiendom             Fransie Prinsloo - Rose kenner

Indien jy ‘n “tuin kenner” is en idees of hulp kan aanbied kontak vir:

Ans Ebersohn - Tuin kenner

Program vir die week

Dagboek vir die week:

6 Februarie:        

08:00 Jakob se Put

10:00 Leraarsbediening

 7 Februarie:        

06:00 Gebedsgeleentheid

07:30 Vroue Bybelstudie

08:30 Elengos

19:00 Erediensbeplanning

8 Februarie:

09:00 Dienssentrum tot 11:00

09:00 Bybelstudie

10:00 Mamma groepie

 9 Februarie:

18:00 Orkesoefening

Groeigroepe

 10 Februarie:

05:45 Mannebediening

16:00 Hamburgers

 11 Februarie:

18:30 Voorbereidingsdiens

19:00 Potjiekos

 Teeskink Beurte:

5 Februarie 2012

Wanda Louwrens

12 Februarie 2012

Wim de Jonge

19 Februarie 2012

Dawid Mouton