Kommunikasie & Lidmaatskap

Kerkkantoor

Die Diensgroep vir Kommunikasie word hoofsaaklik bedryf deur die kerkkantoor personeel en leraars. Kommunikasie geskied gereeld by wyse van mondelinge en skriftelike afkondigings, die elektroniese Familie Nuus, die Pastorale Brief in die wyke asook deur SMSe.

Alle lidmaatskap aangeleenthede word ook deur die kerkkantoor hanteer.

Indien jy artikels kan skryf wat almal se aandag trek, kan jy ons gerus kontak:

    

Yolandé Dodds - Registerhouer           Esther Smit - Administrasie

Program vir die week

Dagboek vir die week:

6 Februarie:        

08:00 Jakob se Put

10:00 Leraarsbediening

 7 Februarie:        

06:00 Gebedsgeleentheid

07:30 Vroue Bybelstudie

08:30 Elengos

19:00 Erediensbeplanning

8 Februarie:

09:00 Dienssentrum tot 11:00

09:00 Bybelstudie

10:00 Mamma groepie

 9 Februarie:

18:00 Orkesoefening

Groeigroepe

 10 Februarie:

05:45 Mannebediening

16:00 Hamburgers

 11 Februarie:

18:30 Voorbereidingsdiens

19:00 Potjiekos

 Teeskink Beurte:

5 Februarie 2012

Wanda Louwrens

12 Februarie 2012

Wim de Jonge

19 Februarie 2012

Dawid Mouton