Reënboog projekte

Gerda Joubert

Hierdie projekte is betrokke en ondersteun behoeftige gemeenskappe. ‘n Hele handvol kleuterskooltjies word deur ons gemeente aan die gang gehou in plakkers - gemeentskappe.  Senior burgers, groentetuinprojekte, mobiele klinieke en ons Kids Club baat almal by u bydraes.

Enige “rommeltjies” in u huis kan ons gebruik. Van koerante, tydskrifte, toiletrolletjies, prente en enige iets anders is van groot nut vir ons.

Indien u ons kan help met enige iets of betrokke wil raak by die uitsorteer van die skenkings kan u vir Gerda kontak. Ons benodig ook vrywilligers wat behulpsaam kan wees met die  vervoer van die skenkings (1x per maand) na die gemeenskappe in nood.

Vir meer inligting of om betrokke te raak kontak gerus:

Gerda Joubert - Reënboog projekte

Program vir die week

Dagboek vir die week:

21 Mei:      
10:00 Leraarsbediening
15:00 Snr Lidmate Pinkster
18:30 Pinkster & Kinderpinkster

22 Mei:
06:00 Gebedsgeleentheid
08:30 Elengos
15:00 Snr Lidmate Pinkster
18:30 Pinkster & kinderpinkster

23 Mei:
10:00 Mamma groepie
15:00 Snr Lidmate Pinkster
18:30 Pinkster & Kinderpinkster
GEEN DIENSSENTRUM & SNR LIDMATE BYBELSTUDIE AGV DIE PINKSTER

24 Mei:   
15:00 Snr Lidmate Pinkster
18:30 Pinkster & Kinderpinkster

25 Mei:
05:30 Mannebediening
16:00 Hamburgers

27 Mei:
09:00 & 18:00 
09:00Pinksternagmaal & Kinderpinkster

Teeskink Beurte:
20 Mei 2012
Wanda Louwrens
27 Mei 2012
Wim de Jonge
2 Jun 2012
Dawid Mouton
10 Jun 2012
Rina Swanevelder

Toekomstige Eredienste:
27 Mei 2012
09:00 (Pinksternagmaal) & 18:00
2 Junie 2012
08:30; 10:00 & 18:00
10 Junie 2012
08:30; 10:00 & 18:00