Lig Kinderbediening
Louise Rossouw
LIG Kinderbediening is ‘n interkerklikeevangeliese organisasie wat weekliks behoeftige Afrikaanssprekende kinders in Danville en Proklamasieheuwel bedien deur middel van Bybelklubs, Vakansieprogramme en Uitstappies. ‘n Jaarlikse hoogtepunt is die KAMPE en borge is altyd nodig en baie welkom. Ondersteuning in die vorm van klere of enige iets wat deur ‘n minder bevoorregte kind benut kan word.
Indien jy by hierdie “hoogs bevredigende” projek betrokke wil raak kontak:

Louise Rossouw - Lig Kinderbediening
Program vir die week
Dagboek vir die week:
21 Mei:
10:00 Leraarsbediening
15:00 Snr Lidmate Pinkster
18:30 Pinkster & Kinderpinkster
22 Mei:
06:00 Gebedsgeleentheid
08:30 Elengos
15:00 Snr Lidmate Pinkster
18:30 Pinkster & kinderpinkster
23 Mei:
10:00 Mamma groepie
15:00 Snr Lidmate Pinkster
18:30 Pinkster & Kinderpinkster
GEEN DIENSSENTRUM & SNR LIDMATE BYBELSTUDIE AGV DIE PINKSTER
24 Mei:
15:00 Snr Lidmate Pinkster
18:30 Pinkster & Kinderpinkster
25 Mei:
05:30 Mannebediening
16:00 Hamburgers
27 Mei:
09:00 & 18:00
09:00Pinksternagmaal & Kinderpinkster
Teeskink Beurte:
20 Mei 2012
Wanda Louwrens
27 Mei 2012
Wim de Jonge
2 Jun 2012
Dawid Mouton
10 Jun 2012
Rina Swanevelder
Toekomstige Eredienste:
27 Mei 2012
09:00 (Pinksternagmaal) & 18:00
2 Junie 2012
08:30; 10:00 & 18:00
10 Junie 2012
08:30; 10:00 & 18:00