Eredienstye
- Details
- Category: Eredienste
Gemeente Eredienste in kwartaaltyd:
- Familiediens - 08h30
- Tradisionelediens - 10h00
- Aanddiens - 18h00
Alternatiewe Eredienstye:
- Met nagmaal is daar slegs 1 Oggendiens om 09h00
Gedurende vakansie en langnaweke is daar slegs 'n erediens om 09h00 en geen aanddiens nie.
Geen aanddienste gedurende die Junie en Desember vakansies nie.
Program vir die week
Dagboek vir die week:
6 Februarie:
08:00 Jakob se Put
10:00 Leraarsbediening
7 Februarie:
06:00 Gebedsgeleentheid
07:30 Vroue Bybelstudie
08:30 Elengos
19:00 Erediensbeplanning
8 Februarie:
09:00 Dienssentrum tot 11:00
09:00 Bybelstudie
10:00 Mamma groepie
9 Februarie:
18:00 Orkesoefening
Groeigroepe
10 Februarie:
05:45 Mannebediening
16:00 Hamburgers
11 Februarie:
18:30 Voorbereidingsdiens
19:00 Potjiekos
Teeskink Beurte:
5 Februarie 2012
Wanda Louwrens
12 Februarie 2012
Wim de Jonge
19 Februarie 2012
Dawid Mouton

