Reënboog projekte
Gerda Joubert
Hierdie projekte is betrokke en ondersteun behoeftige gemeenskappe. ‘n Hele handvol kleuterskooltjies word deur ons gemeente aan die gang gehou in plakkers - gemeentskappe. Senior burgers, groentetuinprojekte, mobiele klinieke en ons Kids Club baat almal by u bydraes.
Enige “rommeltjies” in u huis kan ons gebruik. Van koerante, tydskrifte, toiletrolletjies, prente en enige iets anders is van groot nut vir ons.
Indien u ons kan help met enige iets of betrokke wil raak by die uitsorteer van die skenkings kan u vir Gerda kontak. Ons benodig ook vrywilligers wat behulpsaam kan wees met die vervoer van die skenkings (1x per maand) na die gemeenskappe in nood.
Vir meer inligting of om betrokke te raak kontak gerus:

Gerda Joubert - Reënboog projekte
Program vir die week
Dagboek vir die week:
21 Mei:
10:00 Leraarsbediening
15:00 Snr Lidmate Pinkster
18:30 Pinkster & Kinderpinkster
22 Mei:
06:00 Gebedsgeleentheid
08:30 Elengos
15:00 Snr Lidmate Pinkster
18:30 Pinkster & kinderpinkster
23 Mei:
10:00 Mamma groepie
15:00 Snr Lidmate Pinkster
18:30 Pinkster & Kinderpinkster
GEEN DIENSSENTRUM & SNR LIDMATE BYBELSTUDIE AGV DIE PINKSTER
24 Mei:
15:00 Snr Lidmate Pinkster
18:30 Pinkster & Kinderpinkster
25 Mei:
05:30 Mannebediening
16:00 Hamburgers
27 Mei:
09:00 & 18:00
09:00Pinksternagmaal & Kinderpinkster
Teeskink Beurte:
20 Mei 2012
Wanda Louwrens
27 Mei 2012
Wim de Jonge
2 Jun 2012
Dawid Mouton
10 Jun 2012
Rina Swanevelder
Toekomstige Eredienste:
27 Mei 2012
09:00 (Pinksternagmaal) & 18:00
2 Junie 2012
08:30; 10:00 & 18:00
10 Junie 2012
08:30; 10:00 & 18:00