Eredienste
Die Erediens Diensgroep oorsien alles wat met die eredienste in Garsfontein Gemeente verband hou. Dit sluit sake in soos:
- Opneem en tel van offergawes;
- Nagmaalbediening;
- Eredienshulpmiddele;
- Alle sake rakende die gesins– en tradisionele eredienste;
- Jeugdienste saans;
Ons doel is om deurleefde eredienste te bevorder waar mense waarlik ‘n ontmoeting met die lewende God sal hê. Indien u betrokke wil raak by die eredienste deur middel van Nagmaalbediening of om kollekte op te neem.
Kontak gerus vir:

Nico Barnard Frans van Niekerk
Program vir die week
Dagboek vir die week:
6 Februarie:
08:00 Jakob se Put
10:00 Leraarsbediening
7 Februarie:
06:00 Gebedsgeleentheid
07:30 Vroue Bybelstudie
08:30 Elengos
19:00 Erediensbeplanning
8 Februarie:
09:00 Dienssentrum tot 11:00
09:00 Bybelstudie
10:00 Mamma groepie
9 Februarie:
18:00 Orkesoefening
Groeigroepe
10 Februarie:
05:45 Mannebediening
16:00 Hamburgers
11 Februarie:
18:30 Voorbereidingsdiens
19:00 Potjiekos
Teeskink Beurte:
5 Februarie 2012
Wanda Louwrens
12 Februarie 2012
Wim de Jonge
19 Februarie 2012
Dawid Mouton