Spesiale Uitreike

Claude Smit

Die Ice Breaker wedloop het sy ontstaan in 2008 gehad en het ten doel gehad om as ‘n geestelike uitreik te dien en die surplus fondse vir uitreik doeleindes aan te wend. Die naam  het ontstaan omdat daar beplan is om die wedloop altyd so na as moontlik aan die kortste dag van die jaar te laat plaasvind.

Fanie Booysen Estates is die hoofborg van die wedloop en dra ruim by tot die uitgawes verbonde aan die wedloop.

Die eerste jaar waarop die wedloop aangebied is, het ongeveer 1000 atlete gelok en was so suksesvol dat dit in “Runners World” as die beste 10 km wedloop in die land vir 2008 aangewys is! In 2009 was die wedloop as ‘n  liga wedloop geklassifiseeren heelwat meer atlete is gelok.

Ongelukkig kon die wedloop nie nie in 2010 aangebied word nie weens reëlings rondom die Wêreldsokkerbeker.

Die wedloop is egter weer  vir 2011 as ‘n liga wedloop geskeduleer.

Indien u op enige wyse wil of kan betrokke raak kontak asb vir:

Claude Smit - Spesiale Uitreike

Program vir die week

Dagboek vir die week:

21 Mei:      
10:00 Leraarsbediening
15:00 Snr Lidmate Pinkster
18:30 Pinkster & Kinderpinkster

22 Mei:
06:00 Gebedsgeleentheid
08:30 Elengos
15:00 Snr Lidmate Pinkster
18:30 Pinkster & kinderpinkster

23 Mei:
10:00 Mamma groepie
15:00 Snr Lidmate Pinkster
18:30 Pinkster & Kinderpinkster
GEEN DIENSSENTRUM & SNR LIDMATE BYBELSTUDIE AGV DIE PINKSTER

24 Mei:   
15:00 Snr Lidmate Pinkster
18:30 Pinkster & Kinderpinkster

25 Mei:
05:30 Mannebediening
16:00 Hamburgers

27 Mei:
09:00 & 18:00 
09:00Pinksternagmaal & Kinderpinkster

Teeskink Beurte:
20 Mei 2012
Wanda Louwrens
27 Mei 2012
Wim de Jonge
2 Jun 2012
Dawid Mouton
10 Jun 2012
Rina Swanevelder

Toekomstige Eredienste:
27 Mei 2012
09:00 (Pinksternagmaal) & 18:00
2 Junie 2012
08:30; 10:00 & 18:00
10 Junie 2012
08:30; 10:00 & 18:00