Aan die stuur:
- Leraars
- Pastorale hulpe en kapelaan
- Bedryfsbestuurder
-
Leraars

Dr Gavin Meistre Ds Lieneke Neethling
-
Pastorale Hulpe en Kapelaan

Dr Johan van der Merwe Ds Petro du Toit (Berading) Ds Ronnie Stanton (Kapelaan)
-
Bedryfsbestuurder
Die Bedryfsbestuurder is verantwoordelik vir die volgende funksies:
- Fasiliteite en Batebestuur;
- Administratiewe Funksies en koördinering van Bedieninge;
- Algemene en Menslike Hulpbronbestuur;
Die bestuurder is ook verantwoordelik vir die funksie van koster gedurende kantoorure.

Org van Heerden - Bedryfsbestuurder
Program vir die week
Dagboek vir die week:
6 Februarie:
08:00 Jakob se Put
10:00 Leraarsbediening
7 Februarie:
06:00 Gebedsgeleentheid
07:30 Vroue Bybelstudie
08:30 Elengos
19:00 Erediensbeplanning
8 Februarie:
09:00 Dienssentrum tot 11:00
09:00 Bybelstudie
10:00 Mamma groepie
9 Februarie:
18:00 Orkesoefening
Groeigroepe
10 Februarie:
05:45 Mannebediening
16:00 Hamburgers
11 Februarie:
18:30 Voorbereidingsdiens
19:00 Potjiekos
Teeskink Beurte:
5 Februarie 2012
Wanda Louwrens
12 Februarie 2012
Wim de Jonge
19 Februarie 2012
Dawid Mouton