Spesiale Uitreike
Claude Smit
Die Ice Breaker wedloop het sy ontstaan in 2008 gehad en het ten doel gehad om as ‘n geestelike uitreik te dien en die surplus fondse vir uitreik doeleindes aan te wend. Die naam het ontstaan omdat daar beplan is om die wedloop altyd so na as moontlik aan die kortste dag van die jaar te laat plaasvind.
Fanie Booysen Estates is die hoofborg van die wedloop en dra ruim by tot die uitgawes verbonde aan die wedloop.
Die eerste jaar waarop die wedloop aangebied is, het ongeveer 1000 atlete gelok en was so suksesvol dat dit in “Runners World” as die beste 10 km wedloop in die land vir 2008 aangewys is! In 2009 was die wedloop as ‘n liga wedloop geklassifiseeren heelwat meer atlete is gelok.
Ongelukkig kon die wedloop nie nie in 2010 aangebied word nie weens reëlings rondom die Wêreldsokkerbeker.
Die wedloop is egter weer vir 2011 as ‘n liga wedloop geskeduleer.
Indien u op enige wyse wil of kan betrokke raak kontak asb vir:

Claude Smit - Spesiale Uitreike
Program vir die week
Dagboek vir die week:
6 Februarie:
08:00 Jakob se Put
10:00 Leraarsbediening
7 Februarie:
06:00 Gebedsgeleentheid
07:30 Vroue Bybelstudie
08:30 Elengos
19:00 Erediensbeplanning
8 Februarie:
09:00 Dienssentrum tot 11:00
09:00 Bybelstudie
10:00 Mamma groepie
9 Februarie:
18:00 Orkesoefening
Groeigroepe
10 Februarie:
05:45 Mannebediening
16:00 Hamburgers
11 Februarie:
18:30 Voorbereidingsdiens
19:00 Potjiekos
Teeskink Beurte:
5 Februarie 2012
Wanda Louwrens
12 Februarie 2012
Wim de Jonge
19 Februarie 2012
Dawid Mouton