Passiespel

Wiinnie Walters

Die Passiespel Diensgroep is vir etlike jare reeds  verantwoordelik vir die Passiespel wat ons gemeente van tyd tot tyd aanbied rondom Paasfees. Daar is altyd behoefte aan mense wat  bereid is om deel te neem aan hierdie besondere ervaring.

Indien u betrokke wil  raak by hierdie wonderlike produksie, hetsy met kostuums, optree of dekor, kontak asb vir:

Winnie Walters - Passiespel

Program vir die week

Dagboek vir die week:

6 Februarie:        

08:00 Jakob se Put

10:00 Leraarsbediening

 7 Februarie:        

06:00 Gebedsgeleentheid

07:30 Vroue Bybelstudie

08:30 Elengos

19:00 Erediensbeplanning

8 Februarie:

09:00 Dienssentrum tot 11:00

09:00 Bybelstudie

10:00 Mamma groepie

 9 Februarie:

18:00 Orkesoefening

Groeigroepe

 10 Februarie:

05:45 Mannebediening

16:00 Hamburgers

 11 Februarie:

18:30 Voorbereidingsdiens

19:00 Potjiekos

 Teeskink Beurte:

5 Februarie 2012

Wanda Louwrens

12 Februarie 2012

Wim de Jonge

19 Februarie 2012

Dawid Mouton