Dolphinhuis

Otto Ueckermann

Dolphinhuis is ‘n huis vir kinders wat geen heenkome het nie en hier as nomale kinders versorg word. Die pragtige dubbelverdieping hier is naby Mountainview geleë en maak voorsiening vir 18 kinders.

Ons gemeente voorsien al meer as 10 jaar ekstra nodige kos vir die kinders. Oom Phillip het ook in die begin gesorg dat die stoep in ‘n ekstra sitkamer  omgesit word. Ons gemeente koop tans so elke tweede week kos, groente en hoender vir die huis. Menlyn Spar gee ook lekkergoed, koeldrank en ander blikkies kos op ‘n  gereelde basis vir hulle. Ons hoop om  nogsteeds met die projek te volhard en die kinders wat dit baie waardeer se magies te vul.

Indien u graag betrokke wil raak by hierdie projek kontak asb vir:

Otto Ueckermann - Dolphinhuis

Program vir die week

Dagboek vir die week:

6 Februarie:        

08:00 Jakob se Put

10:00 Leraarsbediening

 7 Februarie:        

06:00 Gebedsgeleentheid

07:30 Vroue Bybelstudie

08:30 Elengos

19:00 Erediensbeplanning

8 Februarie:

09:00 Dienssentrum tot 11:00

09:00 Bybelstudie

10:00 Mamma groepie

 9 Februarie:

18:00 Orkesoefening

Groeigroepe

 10 Februarie:

05:45 Mannebediening

16:00 Hamburgers

 11 Februarie:

18:30 Voorbereidingsdiens

19:00 Potjiekos

 Teeskink Beurte:

5 Februarie 2012

Wanda Louwrens

12 Februarie 2012

Wim de Jonge

19 Februarie 2012

Dawid Mouton