Reënboog projekte
Gerda Joubert
Hierdie projekte is betrokke en ondersteun behoeftige gemeenskappe. ‘n Hele handvol kleuterskooltjies word deur ons gemeente aan die gang gehou in plakkers - gemeentskappe. Senior burgers, groentetuinprojekte, mobiele klinieke en ons Kids Club baat almal by u bydraes.
Enige “rommeltjies” in u huis kan ons gebruik. Van koerante, tydskrifte, toiletrolletjies, prente en enige iets anders is van groot nut vir ons.
Indien u ons kan help met enige iets of betrokke wil raak by die uitsorteer van die skenkings kan u vir Gerda kontak. Ons benodig ook vrywilligers wat behulpsaam kan wees met die vervoer van die skenkings (1x per maand) na die gemeenskappe in nood.
Vir meer inligting of om betrokke te raak kontak gerus:

Gerda Joubert - Reënboog projekte
Program vir die week
Dagboek vir die week:
6 Februarie:
08:00 Jakob se Put
10:00 Leraarsbediening
7 Februarie:
06:00 Gebedsgeleentheid
07:30 Vroue Bybelstudie
08:30 Elengos
19:00 Erediensbeplanning
8 Februarie:
09:00 Dienssentrum tot 11:00
09:00 Bybelstudie
10:00 Mamma groepie
9 Februarie:
18:00 Orkesoefening
Groeigroepe
10 Februarie:
05:45 Mannebediening
16:00 Hamburgers
11 Februarie:
18:30 Voorbereidingsdiens
19:00 Potjiekos
Teeskink Beurte:
5 Februarie 2012
Wanda Louwrens
12 Februarie 2012
Wim de Jonge
19 Februarie 2012
Dawid Mouton