Lig Kinderbediening

Louise Rossouw

LIG Kinderbediening is ‘n interkerklikeevangeliese organisasie wat weekliks behoeftige Afrikaanssprekende kinders in Danville en Proklamasieheuwel bedien deur middel van Bybelklubs,  Vakansieprogramme en Uitstappies. ‘n Jaarlikse hoogtepunt is die KAMPE en borge is altyd nodig en baie welkom. Ondersteuning in die vorm van klere of enige iets wat deur ‘n minder bevoorregte kind benut kan word.

Indien jy by hierdie “hoogs bevredigende” projek betrokke wil raak kontak:

Louise Rossouw - Lig Kinderbediening

Program vir die week

Dagboek vir die week:

6 Februarie:        

08:00 Jakob se Put

10:00 Leraarsbediening

 7 Februarie:        

06:00 Gebedsgeleentheid

07:30 Vroue Bybelstudie

08:30 Elengos

19:00 Erediensbeplanning

8 Februarie:

09:00 Dienssentrum tot 11:00

09:00 Bybelstudie

10:00 Mamma groepie

 9 Februarie:

18:00 Orkesoefening

Groeigroepe

 10 Februarie:

05:45 Mannebediening

16:00 Hamburgers

 11 Februarie:

18:30 Voorbereidingsdiens

19:00 Potjiekos

 Teeskink Beurte:

5 Februarie 2012

Wanda Louwrens

12 Februarie 2012

Wim de Jonge

19 Februarie 2012

Dawid Mouton