Laerskool Eendract

Wynand Breytenback

Laerskool Eendracht is ‘n laerskool in die middestad waarby ons gemeente betrokke is. Ons gemeente voorsien kos aan sowat 40 kinders. Ons voorsien 5 etes per week vir elke skooldag van die jaar. Die skool doen die voorbereiding van die kos. Ons betrokkenheid is by die aankoop van die voorrade.

Indien u ons behulpsaam kan wees met die aankoop van hierdie voorrade kontak:

Wynand Breytenback - Laerskool Eendracht

Program vir die week

Dagboek vir die week:

6 Februarie:        

08:00 Jakob se Put

10:00 Leraarsbediening

 7 Februarie:        

06:00 Gebedsgeleentheid

07:30 Vroue Bybelstudie

08:30 Elengos

19:00 Erediensbeplanning

8 Februarie:

09:00 Dienssentrum tot 11:00

09:00 Bybelstudie

10:00 Mamma groepie

 9 Februarie:

18:00 Orkesoefening

Groeigroepe

 10 Februarie:

05:45 Mannebediening

16:00 Hamburgers

 11 Februarie:

18:30 Voorbereidingsdiens

19:00 Potjiekos

 Teeskink Beurte:

5 Februarie 2012

Wanda Louwrens

12 Februarie 2012

Wim de Jonge

19 Februarie 2012

Dawid Mouton