Missionêre Barmhartigheid

Wynand Breutenbach

Missionêre Barmhartigheid oorsien alle aksies wat ‘n uitreikkarakter toon. Dit sluit alle barmhartigheidsprojekte in, asook projekte met ‘n meer evangelisasie-gerigte aard.

Hierdie diensgroep is werksaam by verskeie projekte waarby die gemeente betrokke is. As jy ‘n hart het vir die welsyn van ander mense is hierdie jou groep waar jy kan inskakel.

Kontak gerus:

Wynand Breytenbach - Missionêre Barmhartigheid

Program vir die week

Dagboek vir die week:

6 Februarie:        

08:00 Jakob se Put

10:00 Leraarsbediening

 7 Februarie:        

06:00 Gebedsgeleentheid

07:30 Vroue Bybelstudie

08:30 Elengos

19:00 Erediensbeplanning

8 Februarie:

09:00 Dienssentrum tot 11:00

09:00 Bybelstudie

10:00 Mamma groepie

 9 Februarie:

18:00 Orkesoefening

Groeigroepe

 10 Februarie:

05:45 Mannebediening

16:00 Hamburgers

 11 Februarie:

18:30 Voorbereidingsdiens

19:00 Potjiekos

 Teeskink Beurte:

5 Februarie 2012

Wanda Louwrens

12 Februarie 2012

Wim de Jonge

19 Februarie 2012

Dawid Mouton